Lemmy be like
Lemmy be like

ALT
Lemmy be like

You're viewing a single thread.
Ek is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
Dankie!! Jy is die eerste wat agter kom.
As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
Ek sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
Ah lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.